Jy blaai in die argief vir 2012 Januarie.

Profile photo of VozSola

by VozSola

laatnag gorrels…

Januarie 23, 2012 in Sonder kategorie

Gedienstig, gedwee, spiraal ons eerder met natuurlike gravitasie af as op, of is dit illusie belaai van op eerder as af? Of is die begin van ‘n sirkel juis dit, die begin, en nooit ook die einde nie? Dat selfs lopende skrif ook ‘n stop teken benodig? En as die wind van voor teen jou waai, hoekom kan ons nie gewoon ons rug draai en dit eerder van agter kry nie? Of dink jy ook as jy op jou kop sal staan die reën eerder van onder na bo sal val?

Dit maak dus nie regtig saak hoe jy soms ‘n saak benader nie, sommige dinge sal nooit kan verander nie, sommige mense ook nie. Net soos ware eerlikheid, respek, etiek en empatie…en om eerder saam met die kosmos, fate and the powers that be te beweeg, as teen dit…want een ding is seker, hulle weet waarheen hulle oppad is, dis net ons wat nie weet nie…en daarom is ons bang om te volg…want ons wil eerder lead…as to be the mere follower…

En ons kan nie lei as ons nie die pad ken nie…want selfs ‘n GPS kan sein verloor…

Moral is…al lyk dinge soms anders, funksioneer dit altyd dieselfde…

Laat my dink aan wat Day Walker gesê het, daar is net geen verskil tussen one ply and two ply nie…dit net met one ply moet jy twee keer vee!

Profile photo of VozSola

by VozSola

…sprakeloos stom…

Januarie 18, 2012 in Sonder kategorie

kliek hier

dis

genoeg.

Profile photo of VozSola

by VozSola

In die besinning tot eerlikheid…

Januarie 16, 2012 in Sonder kategorie

…staan ons soms verdoem voor ons eie waarheid…

Die dag word uiteengesit deur die aanvaarbaarheid van die ‘moet’ en ‘moenie’ van’n ander se opinie.

Sometimes it is the lack of a greater opinion within a picture – way too small…but mostly we tend to judge another with opinions that is hidden in the self-centred lies that are camouflaged by our own deceit….

But also the reflection of such within others…

Mmm…..

sad, maar maybe is dit dalk ‘n halwe waarheid oppad na die geheel.

Who knows?

Nie ek nie.

Van dowe denke het mos nie ore nie…

Profile photo of VozSola

by VozSola

Wat is dit hierdie?

Januarie 13, 2012 in Sonder kategorie

Ons het hierdie stonetablet 1978 in ‘’n klein dorpie in Natal opgetel. Ons het dit nou nog en sal graag wil weet of dit waardevol is, of is dit maar net nog een van daai vele fakes?

Dit is omtrent so groot soos ‘n pakkie sigarette.

Het enige van julle ‘’n idee?

Profile photo of VozSola

by VozSola

Goed, Beter…Beste!

Januarie 9, 2012 in Sonder kategorie

In daardie volgorde…

Eendag sal ek weer in woorde kom blog…