Profile photo of VozSola

by

D-day…

Desember 7, 2011 in Sonder kategorie

Het toe vir my gekom en gegaan…

Moet nog ‘n elle lange lys bloedtoetse laat doen…

En nog ‘n EEG…vir twee ander redes…

Hoofpyn pille wat nie botsellende belange met die ander medikasie het nie…

Met bg. uitslae sal die nuwe neuroloog (een wat actually praat en dinge verduidelik en omgee en actually wil help) die lang proses begin om ‘n lysie van ja, en nee af te tik…tot die regte probleem uiteindlik duidelik word.

Ek het nie krag vir nog toetse en nog wag nie…ook nie hierdie tyd van die ‘medical’ jaar enige fondse beskikbaar vir nog out of pocket toeste nie.

Meer as my medical savings en bank limit, dink ek, ekke het vanaand my eie emotional limit tot in sy moer oorskry…en my emotional support limit by myse mense naaste aan my, het blykbaar my automatic overdraft in cases of emergencies, ge-cancel.

Ek is nou null and void sommer op my eie kontrak ook verklaar.

9 antwoorde op D-day…

  1. avega het gesê op Desember 7, 2011

    Hierdie is weird, ek het nou net ‘n Private message probeer stuur, toe jy hierdie opsit. Het aan jou gedink en gewonder hoe dit gaan. Bly jy’t ‘n neuroloog wat jou laat voel dat hy regtig ‘n oplossing wil vind . As dit by gesondheid kom, moet jy vertrou vir die finansies. Sterkte met die pad vorentoe, die finansies en die toetse.

  2. net jy wat self die pad loop weet hoe dit jou uitmergel.
    Voorspoed met al die toetse, hoop uitsluitsel van die presiese probleem word baie speodig gekry

  3. TS het gesê op Desember 7, 2011

    Ai ek sien jy is op ‘n laagte punt, maar ten minste wil hierdie man probeer en dit is meer as wat ons van die ander kan sê?

    Baie sterkte *drukkie*

  4. Ai, Voz….wie se medies is nie hierdie tyd van die jaar uitgeput nie?

    Ek dink dieplik aan jou

    (Jy weet mos)

    xxx

  5. Sterkte S!

  6. zephur het gesê op Desember 8, 2011

    Dan wonder ‘n mens ook waarom het ‘n mens ‘n medies as hy na 2 groot besoeke aan ‘n man in ‘n witjas klaar is…

  7. zephur het gesê op Desember 8, 2011

    Amper holiday…

  8. Sterkte Voz!
    xoxo

  9. bloukaap het gesê op Desember 8, 2011

    suerte suerte

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.