by

Ag okaai, hier’s myse lysie ôk maar…

November 15, 2011 in Sonder kategorie

Drie dinge waaroor jy mal is op die oomblik:

          Stilte (huismense nog nie tuis nie!)

          ‘n uur en half telefoon gesprek met my sus (met wie ek maande gelede regtig gesels het)

          Koffie inni bed.

Noem 3 dinge wat jy vir jou 20 jarige self sou wou sê as jy kon terugreis in tyd:

          Believe in yourself.

          Trust in yourself.

          Be kind to yourself.

Wat is die 3 dinge wat jy voor jou siel weet jy eintlik behoort aan te werk wat jouself aanbetref:

          To believe in myself.

          To trust myself

          To be kind to myself.

Waarvoor is jy bang?

          Me

          Myself

          And I

Wat maak jou kinderlik opgewonde:

          Chocolate mousse cake

          ‘n Nuwe boek

          My kind se Kalahari droë sin vir humor

Noem 3 goeie gewoontes:

          Respekvol

          Pligsgetrou

          Loyal.

Noem 3 van jou slegste gewoontes:

          Te veel koffie.

          Rook (ja-ja…daar’s baie ander slegter dinge as dit)

          Bek hou as ek eerder moet bek rek…

Ek wou vanaand iets anders gepost het…maar hierdie moet maar doen vir eers.

1 antwoord op Ag okaai, hier’s myse lysie ôk maar…

  1. VozSola het gesê op November 15, 2011

    Lol! My sus het juis nou-nou gesê…smoke a joint, it’s much cheaper than Valium!!!
    (toemaar darem nie ekke nie….bang iemand loer my af en quote my daarop!)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.