Profile photo of VozSola

by

Blokkie vir blokkie

Julie 31, 2011 in Sonder kategorie

Soms sien ons dinge ook maar net blokkie vir blokkie…

elke blokkie het ‘n uitsig van sy eie…

Mag jou blokkies hierdie week groot wees!

8 antwoorde op Blokkie vir blokkie

  1. loudavisi het gesê op Julie 31, 2011

    My lewe vir die week wat voorlê is ogiesdraad!

  2. avega het gesê op Julie 31, 2011

    Ek hou daarvan om iets te hê om na uit te sien en geen hol kol op my maag op Sondagaande soos toe ek nog skoolgehou het nie.

  3. TS het gesê op Augustus 1, 2011

    sjoe dis ‘n mooi foto

  4. TS het gesê op Augustus 1, 2011

    Baie waar woorde die

  5. VozSola het gesê op Augustus 1, 2011

    thanks, dis my stoep se blokkies-gordyn…

  6. VozSola het gesê op Augustus 1, 2011

    ek hoor jou….daai hol kol op die maag kan soms die hele week duur….

  7. VozSola het gesê op Augustus 1, 2011

    😉
    darem nie doring draad nie!

  8. VozSola het gesê op Augustus 1, 2011

    ek dink vandag was eerder ‘n geval ‘n hokkie vir ‘n blokkie!
    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.