Profile photo of VozSola

by

Tik-tik-tik…quack-quack-quack…

Julie 24, 2011 in Sonder kategorie

Na die week/ naweek se nuusgebeure…asook dinge wat ek deur die week ervaar het, het ek besluit daar is deesdae net twee soorte mense op aarde. Nee, ek praat nie van ras, politieke oorweeging of selfs geloof nie. Ook is ek nie sexist genoeg om tussen man en vrou te eien nie…ook tussen jonk en oud nie…ook trek ek nie grense oor lande heen nie…

Ek sluit ieder en elk wat ‘n asem het om lewe hierby in. Ongeag omstandighede, jy is een van die twee…en jy kan nie daarvan af wegkom nie…

…of ‘n ticking time-bomb of ‘n sitting duck…

Dink daaroor…

Dis.

Al.

15 antwoorde op Tik-tik-tik…quack-quack-quack…

  1. eros01 het gesê op Julie 24, 2011

    “No place to hide?” xR

  2. VozSola het gesê op Julie 24, 2011

    nope, no place to hide….
    x

  3. loudavisi het gesê op Julie 25, 2011

    Voz, ek weet nie watter een ek is nie.
    Is daar regtig nie ‘n derde opsie nie?

  4. Neander het gesê op Julie 25, 2011

    Sitting Bull?

  5. VozSola het gesê op Julie 25, 2011

    Super-skerp!

  6. VozSola het gesê op Julie 25, 2011

    Nee, net die twee…en dis nogal sad.
    Ek was verlede week ‘n sitting duck vir almal wat om my ge-tick het…en dit veroorsaak in die long-run dat ek die een is wat die ticking moet doen.

  7. HeavyHenry het gesê op Julie 25, 2011

    tik tik tik tik…

  8. avega het gesê op Julie 25, 2011

    No ways, ek aanvaar dit nie, anders moet ons almal nou maar in bunkers gaan wegkruip.

  9. VozSola het gesê op Julie 25, 2011

    Lol…!!! Nee man, ek praat nou nie van bunkers en baked-beans nie!
    …bedoelende die gewone menswaardigheid van een teenoor ‘n ander…mense wat net gewoon lelik is met ander wat net sit en toekyk…en wederom as diegene dan genoegsaam abuse is…

  10. VozSola het gesê op Julie 25, 2011

    quack jy ook?

  11. avega het gesê op Julie 25, 2011

    My brein is mos vol Kalaharistof 🙂 Nee ek dog jy is vreesbevange na die skietery in Oslo. Dit was in my gedagtes.

  12. VozSola het gesê op Julie 25, 2011

    hey, eerder Kalahari-dust as Gauteng smog…
    Nee, Woorde is meer deadly as ‘n duisend koeëls…

    (Alhoewel dit moerse sad is dat iemand so iets kan doen soos in Oslo…skrikwekkend inderdaad)

  13. zephur het gesê op Julie 25, 2011

    quack…doef…reload

    die monster in ons wat skuil agter die mens voor ons

  14. HeavyHenry het gesê op Julie 25, 2011

    Nope!

    🙂

  15. bloukaap het gesê op Julie 25, 2011

    jip, ek wonner oor dít wat ons kinners nog sal beleef …..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.