by

Ek’t ook vergeet…

Mei 31, 2011 in Sonder kategorie

Ek lees nou aan Zepman se BBday storie…en het agtergekom ek’t ook my BBDay vergeet (21 May 2009) Dit was lekker om weer Myse eerste inskrywing…te lees…en te wonder…

Wie is hierdie skrywer?

Toemaar…meeste van die tyd as ek weer my eie ou griffels raaklees, dan wonder ek keer op keer dieselfde…wtf?

En glo dat ander ook somewhere along the line seker so dink…

Maar dis okay…dit is blogland hierdie…enige blanko-bladsy op ‘n skerm is oneindig vrugbaar as daar letters op geplant word…hoe die letters groei, is immers nie beheerbaar van die selfdekant van die skerm nie…

Ja, okay, onkruid groei net so welig…ek probeer regtig hard om elke dag my bossies uit te trek…

4 antwoorde op Ek’t ook vergeet…

  1. hysmal het gesê op Mei 31, 2011

    lekke verjaar!

  2. TS het gesê op Mei 31, 2011

    happy bb-birthday

    ek lees altyd lekker aan die bossie hier

  3. loudavisi het gesê op Mei 31, 2011

    Happy!
    xxx

  4. zephur het gesê op Junie 1, 2011

    Geluk ook met jouse blogjaarsdag wat so vergete verby gegaan het.

    Laat die woorde vloei…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.