by

Brag is nie sonde nie…

Mei 27, 2011 in Sonder kategorie

Of so dink ek as ek na hierdie kiekie kyk… ek dink dit is ongelooflik stunning…en hopelik nog baie waar hierdie een vandaan kom.

Natuurlik is daar ‘n Rand en Sent stempel ‘ietsie en drie nulle’ maar alles was die moeite werd is kos geld, alles wat verniet is, is goedkoop!!! Maar ‘n besoek aan hierdie Artist (facebook link na “Lee’s Tattoo Studio) is die moeite werd. Verseker! Trust me! (Ek sit myse eie waarborg stempel op hierdie kunstenaar)

Toe ek dit sien, gaan kuier ek daar by een of ander wise dude en raak verlore in n wêreld van wyshede, so naby, maar tog so ver…mens hoef nie te stagneer in denke deur net na Steers se burgers prentjies te kyk om jou maag te vul nie…mens moet soms kyk om die siel ook te vul…

7 antwoorde op Brag is nie sonde nie…

  1. jannel1 het gesê op Mei 27, 2011

    Dit IS mooi.

  2. VozSola het gesê op Mei 27, 2011

    hi, thanks,
    ek sal haar sê…
    maybe kan jy ‘n kêffie-special met haar reël…Free tattoo met ‘n elke Minora blade?

  3. VozSola het gesê op Mei 27, 2011

    ps…en ‘n painting vir jouse corner office?

  4. lora2me het gesê op Mei 27, 2011

    So baie detail. Die man het talent.

  5. VozSola het gesê op Mei 27, 2011

    ja nee, hierdie girl is baie goed..

  6. bloukaap het gesê op Mei 27, 2011

    by-siende en vêr-siende kyk, en kyk

  7. VozSola het gesê op Junie 1, 2011

    presies!!!!
    -so asof hulle meer sien as ons…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.