by

Julle moet aanteel, broeders! (sommer net ’n Maandag-bemoerdgeid)

Mei 23, 2011 in Sonder kategorie

 

Kyk, politiek staan my nou nie juis aan nie. Daar is nêrens meer ’n sin vir logika daarin nie. Meer onverstaanbaar is die stagnasie van die minderheid kan steeds die meerderheid onderdruk – illusie. Come on, regtig waar! Noudat hulle ‘da’ party as ’n wit verskynsel sien, en die wat dink hulle sal so oorwin, moes sekerlik graad OO se wiskunde gefaal het…want indien daar wel so ’n hoop bestaan moet elkeen wat op ’n blanko bladsy ’n kruisie wil trek, inderdaad, sewe keer so moet doen, voor dit as een stem teenoor die ander se halwe stem vergelykbaar sal wees. Dit verstom my telkens dat sommige so kortsigtig kan wees vir die werklikheid, maar ook sulke groot illusies vir die toekoms kan koester.

Daar is ’n gesegte wat lui; “as verkragting onafwendbaar is, at least lay back and enjoy it…” Dus, Sal julle opreg meot begin aanteel…om sodoende ’n stemmery te oorleef. Dit is al. Hierdie stemmery en veral die policial analysis daarvan grein teen die blote feit dat ons almal lewe…en die lewe is eenders, al is ons almal anders.

 

 

Ek sien die meerderheid het die wegraapdag oorleef…maar sommige het nie, soos een van my kollegas en vriend van die afgelope 21 jaar… Thomas Rampedi, lank lewe jou legacy tussen hierdie vier mure wat jy ‘huis’ genoem het. Jou stoel sal leegstaan want niemand anders sal dit ooit kan vul nie.

4 antwoorde op Julle moet aanteel, broeders! (sommer net ’n Maandag-bemoerdgeid)

  1. Ons sal nog geruime tyd die verkiesings op ons brood en botter kry…

  2. Neffertiti het gesê op Mei 23, 2011

    10:1

  3. zephur het gesê op Mei 24, 2011

    Kinders by dosyne…

  4. bloukaap het gesê op Mei 26, 2011

    hallo seg

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.