by

Ledigheid – ‘n mooi fotoverhaal

Mei 17, 2011 in Sonder kategorie

NOORDKAAP SE LIGGIES

VEHOOGDE BRANDSTOF PRYSE

06H00 – N1 SUID SE DRINK EN BESTUUR VERMOë

êRENS IN PRETORIA IS ‘N GARDENING SERVICE…

HOUGHTON GARDENING SERVICES

15 antwoorde op Ledigheid – ‘n mooi fotoverhaal

  1. lora2me het gesê op Mei 17, 2011

    Die laaste een is ongelooflik: Is die outjie se van dalk Norris? Daar’s elke dag iets wat ‘n mens se mond laat oophang.

  2. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    lol!
    Lyk my die verskil tussen ledigheid en luiheid is stupidheid!!!

  3. Nou het lekker gelag!! En het dit ook nodig gehad.

  4. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    Plesier.
    – Nice Morning coffee….tick.
    – Chocolate….tick.
    – Good deed for the day…tick!!!tick!!!

  5. skurwesan het gesê op Mei 17, 2011

    Okay, ek gaan die gardening service in Pretoria toepas! Cute fotos

  6. swong het gesê op Mei 17, 2011

    Net in Pretoria 🙂

  7. loudavisi het gesê op Mei 17, 2011

    Bwhahaha!
    Ok, my dag is gemaak
    dankie

  8. TS het gesê op Mei 17, 2011

    Dankie vir die opkikker

  9. zephur het gesê op Mei 17, 2011

    hahaha al gewonder hoe trim hul daai heinings in Houghton

  10. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    ja-nee…do not try this at home…

  11. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    My plesier!

  12. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    lol! myne ook!

  13. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    uhm,..uhm…

  14. VozSola het gesê op Mei 17, 2011

    good luck – hoop nie jy’t honne nie…hulle hou van plastic en water!

  15. Modigliani het gesê op Mei 19, 2011

    Ek het nou heerlik gelag!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.