Profile photo of VozSola

by

True Emotions

Oktober 26, 2010 in Sonder kategorie

Maankind het gevra.

Ek het gedoen.

Ek’t geen woorde vandag nie.

Net kiekies.

Dis al.

Grief

Anger

Envy

Fear

Love

(kliek maar op die links as jy hierdie kiekies se woorde-blaaie wil gaan lees)

11 antwoorde op True Emotions

  1. TS het gesê op Oktober 26, 2010

    Ai daar vat jy toe my traanfoto…dis mooi nê.
    Daar is nie onvoorwaardelike liefde tussen mense nie.

  2. VozSola het gesê op Oktober 26, 2010

    oepsie! (maar dit is super-nice!)
    Daar is onvoorwaarlike liefde – natuurlik – tussen ma en kind.
    Ons is te selfsugtig vir die res.
    (sad but true)

  3. VozSola het gesê op Oktober 26, 2010

    Lol!!! Thanx MK!
    (ps…gmff, so asof ek te veel praat (skryf) !! ;-)…)
    Ag toemaar, soms werk geen woorde beter!

  4. wilre het gesê op Oktober 26, 2010

    Hierdie fotos se alles

  5. TS het gesê op Oktober 26, 2010

    Nooit … in baba is die een met die grootste verwagting van sy ma omdat die kind so afhanklik is. En ken jy een ma wat nie van haar kind liefde terug verwag nie. Sy verwag hy moet lag en verwag hy moet leer en hy verwag hy moet soet wees. Die enigste wat onvoorwaardelik is, is God se liefde vir die mens Ons het almal maar sekere verwagting vir die wat ons ons liefde gee.

  6. zephur het gesê op Oktober 27, 2010

    woorde is nie nodig nie

  7. VozSola het gesê op Oktober 27, 2010

    Hallo’s daar…
    hoekom so koffie-stil?

  8. VozSola het gesê op Oktober 27, 2010

    :-))
    Dankie.

  9. VozSola het gesê op Oktober 27, 2010

    soms is dit, soms nie.

  10. CU Soon.
    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.