Skewe Sentimente
Oktober 19, 2010 in Sonder kategorie
‘n Skewe venster verhoed nie ‘n mooi uitsig nie.
‘n Skewe deur kan ook sluit.
‘n Skewe boom staan soms sterker.
‘n Selfs ‘n skewe toon laat ook ‘n voetspoor agter.
Skewe hande kan steeds bid.
(Geleende www. kiekies)
TS het gesê op Oktober 19, 2010
Sjoe dis mooi foto’s Dankie ek gaan dadelik jou blog stumble!
TS het gesê op Oktober 19, 2010
Dit beteken dis mooi genoeg om deel van my stumbleupon versameling te word.
http://www.stumbleupon.com/stumbler/Tina2/
rosiemetdorings het gesê op Oktober 19, 2010
skewe potte kry ook deksels.
Doubtingthomas het gesê op Oktober 19, 2010
Krom en skeef, maar dit werk.
VozSola het gesê op Oktober 19, 2010
Jip! (behalwe die Gov)
VozSola het gesê op Oktober 19, 2010
Jip, ewe skewe deksels.
VozSola het gesê op Oktober 19, 2010
Sjoe, dankie!
Cool- super cool daai van jou!!
iduplessis het gesê op Oktober 20, 2010
ou… nee, ek sal dit nie vra nie. 😀 (@Maankind)