Profile photo of VozSola

by

Skewe Sentimente

Oktober 19, 2010 in Sonder kategorie

‘n Skewe venster verhoed nie ‘n mooi uitsig nie.

‘n Skewe deur kan ook sluit.

‘n Skewe boom staan soms sterker.

‘n Selfs ‘n skewe toon laat ook ‘n voetspoor agter.

Skewe hande kan steeds bid.

(Geleende www. kiekies)

8 antwoorde op Skewe Sentimente

  1. TS het gesê op Oktober 19, 2010

    Sjoe dis mooi foto’s Dankie ek gaan dadelik jou blog stumble!

  2. TS het gesê op Oktober 19, 2010

    Dit beteken dis mooi genoeg om deel van my stumbleupon versameling te word.

    http://www.stumbleupon.com/stumbler/Tina2/

  3. skewe potte kry ook deksels.

  4. Krom en skeef, maar dit werk.

  5. VozSola het gesê op Oktober 19, 2010

    Jip! (behalwe die Gov)

  6. VozSola het gesê op Oktober 19, 2010

    Jip, ewe skewe deksels.

  7. VozSola het gesê op Oktober 19, 2010

    Sjoe, dankie!
    Cool- super cool daai van jou!!

  8. ou… nee, ek sal dit nie vra nie. 😀 (@Maankind)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.