Profile photo of VozSola

by

Sallie weerie!

Mei 31, 2010 in Sonder kategorie

(Ghaap en Oom Flenters) Baie Dankie vir julle insig en kommentaar… ek waardeer dit opreg!

 

Belangrike les is sopas geleer…MOENIE Blog as jy upset of over sensitive is nie! Al is dit die waarheid…moenie…want soms het jy nie beheer oor jou woorde en gedagtes nie…en dis nie altyd ‘n goeie ding nie.

Nie almal het seker elke dag ‘n goeie dag nie…

9 antwoorde op Sallie weerie!

  1. VozSola het gesê op Mei 31, 2010

    Thanks!!!
    Ek waardeer dit.

  2. VozSola het gesê op Mei 31, 2010

    Moenie worry nie…finger in the plug is ook ontlading of sal dit loadshedding wees?
    (al’s ok)

  3. VozSola het gesê op Mei 31, 2010

    Jy’s reg…kla het ook net ‘n druk van ‘n knoppie geword…
    Ek gaan maar eerder daaroor slaap…
    Dankie…baie.
    😉 (ek het raad met ‘n smile op jou blog gelaat)

  4. Hoop dinge is vandag baie beter!

  5. DallaSePa het gesê op Junie 1, 2010

    Ja SuS!

  6. VozSola het gesê op Junie 1, 2010

    Ja Boet…
    Hola?

  7. VozSola het gesê op Junie 1, 2010

    😉

  8. zephur het gesê op Junie 1, 2010

    Maar almal het maar ‘n af daggie of wat…

  9. VozSola het gesê op Junie 1, 2010

    ‘ola?
    Ekke gaan ‘n koffie-club vir ‘af’-dae begin…stel jy belang in membership…?
    Dis gratis en verniet.
    😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.