by

Oëverblindery?

Mei 13, 2010 in Sonder kategorie

Hou vas jou hart
spoel dit uit
nuwe weg gebaan
sal jy steeds onthou
wat tyd weerhou?

Maak oop jou oë
sien wat was
om weer te wees die
binne sirkel, son-
kring wel omvou

Hou oop jou hand
geskenk van
wolklose reën en
donder, sonskyn is
jy vry geseën

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.