Profile photo of VozSola

by

Yeah right!??…dalk tog wel…

Oktober 27, 2009 in Sonder kategorie

As jy jou ore toedruk en jou oë toemaak, kan jy ook nie so goed ruik nie…of sal ek eerder sê die reuk vervaag wel effens.

Toe, probeer en kom vertel!

7 antwoorde op Yeah right!??…dalk tog wel…

  1. My vingers kom nie alles by nie…

  2. VozSola het gesê op Oktober 27, 2009

    Whahahaha… twee vingers en tien ore dalk?

  3. VozSola het gesê op Oktober 27, 2009

    Jammies! Gooi jy ook daai een ekstra bay leave (weet nie die Afr naam nie – my boksie is in Ingles) saam met die ander twee in?

  4. VozSola het gesê op Oktober 29, 2009

    Thnx! Jip, dis hy. Snaaks hoe hulle die nuus op ‘n Woensdag ad as dit Maandag gebeur het…Monopoly gespeel oor slegte publicity tov 2010. Hierdie voorval is ‘n gereelde gesig op die R21. Tour Operators met kliente word gereeld geagtervolg…

  5. Om dit te toets moes ek poep, toe pass ek uit voor ek my ore kon toedruk.

  6. VozSola het gesê op Oktober 30, 2009

    Lol!!! Almal weet mos mans kan nie suksesvol multitask nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.