Profile photo of VozSola

by

As ‘n Sondagmiddag se Suicide hour sy intrek neem…

Oktober 26, 2009 in Sonder kategorie

 op ’n vrolike Maandag oggend , moet jy weet daar is ’n gebuertenis in afwagting.

Hoekom het die oornag tiktikkiereën so hard geval?  Hoekom tjirp die voëls ekstra hard vanoggend? Hoekom kon ek hartseer in die oom by die robot se oë sien teen 50km per uur se verbygaan? Hoekom klink tot die hardse rock muisiek in my cd sommer so damn sad? Hoekom sit ek hier in groot afwagting vir ‘iets’ om te gebeur, of die foon wat moet lui?

Ek haat sulke dae waar mens te veel moet voel juis omdat mens soms niks wil voel…nie net vir ander nie, maar ook vir jouself…

3 antwoorde op As ‘n Sondagmiddag se Suicide hour sy intrek neem…

  1. louisna het gesê op Oktober 26, 2009

    Mooi stukkie. Duidelik het die suicide hour gewyk Voz.

  2. natter het gesê op Oktober 26, 2009

    Sjoe…

  3. zephur het gesê op Oktober 26, 2009

    Mag die son daai gevoel van jou wegbrand…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.