Profile photo of VozSola

by

Wegkruipertjie

Oktober 12, 2009 in Sonder kategorie

Ek probeer al heel oggend vir myself wegkruip. Maar elke keer as ek beweeg, kry ek myself?

6 antwoorde op Wegkruipertjie

  1. Sit dan maar eerder stil voor die rekenaar. Ek sal vir niemand sê nie 🙂

  2. VozSola het gesê op Oktober 12, 2009

    1,2,3 en blog myself!

  3. VozSola het gesê op Oktober 12, 2009

    Belowe?
    😉

  4. VozSola het gesê op Oktober 12, 2009

    Sjoe, dankie. Sal dit my pers aura na geel verander?

  5. zephur het gesê op Oktober 12, 2009

    Jy moet stil sit…

  6. VozSola het gesê op Oktober 12, 2009

    ooooh ok. Dink jy ekke moet die spieël ook omdraai?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.