by

Die Venus van Mars…

Julie 24, 2009 in Sonder kategorie

 



Mans is soos ’n monkey-puzzle.


a) Ja


b) Nee,


c) Beide van bogenoemde



Vrouens is soos ’n Huisgenoot blokkiesraaisel.
Kriptiese leidrade…net soveel blokkies… en die antwoord moet dubbel en dwars sowel as onderstebo en agterstevoor kan pas. Slegs dan is die antwoord korrek.



Wil enige van julle die bogenoemde voorbeelde betwis?


4 antwoorde op Die Venus van Mars…

  1. zephur het gesê op Julie 24, 2009

    Netso ja jy is reg

  2. zephur het gesê op Julie 24, 2009

    Netso ja jy is reg

  3. Neander het gesê op Julie 24, 2009

    Groot werk om die kriptiese leidrade te ontsyfer.
    Maar ek is goed met ‘blokkiesraaisels’.

  4. Berwick het gesê op Julie 24, 2009

    😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.