by

Onvanpaste voorspelbaarheid.

Julie 2, 2009 in Sonder kategorie

So, daar is man en vrou. Bacon & Avo. Koffie en beskuit. Tee en koek. Wyn & chocolates. Strawberries and cream. Pen en papier. Julle kry die idee…

Dus, wat kan ons op die lysie van onvanpastes bymekaar sit?

2 antwoorde op Onvanpaste voorspelbaarheid.

  1. Peanutbutter and jam sandwiches…

  2. XAR het gesê op Julie 2, 2009

    Koos en Kombuis 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.