• Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, VRAE VIR MNR. X, op die webwebwerf Uit Melkbos 7 hours, 21 minutes gelede

    Die geheimsinnige Mnr. X bevind hom in die gerieflike posisie dat hy eensydig sy storie kan vertel. Verslaggeefster Maygene de Wee, skynbaar die enigste met toegang tot hom, teken dit op; Netwerk24 en Media24 se[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Lewende geskiedenis, op die webwebwerf Crito 21 hours, 54 minutes gelede

    Ek wens daar was proffies soos Bill Nasson in die dae toe ek nog Geskiedenis op universiteit geloop het. Dit sou die vak veel lewendiger gemaak het, en dalk sou daar ook ’n bietjie humor ingesluip het.

    Dít is oo[…]

  • Mens is Nooit te oud om te Leer nie…

     Die Perfekte Partytjie…

    Hoe beplan ‘n mens die perfekte partytjie op ‘n limited budjet?  Dis eenvoudig…jy doen nie…jy raap en skraap…en probeer jou bes (onder om […]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, MET BLINDHEID GESLAAN, op die webwebwerf Uit Melkbos 4 days, 5 hours gelede

    ‘n Massiewe ineenstorting van veiligheidstelsels sou nodig gewees het vir ‘n sensitiewe geheim oor ‘n sleutelminister se private lewe om dekades lank geheim te bly.

    Dink mense werklik dat PW Botha en Niël[…]

  • Ian het ’n geregistreerde lid geword 6 days, 3 hours gelede

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, SKINDERSTORIES, op die webwebwerf Uit Melkbos 6 days, 7 hours gelede

    My brief in vanoggend se Volksblad:

    Die opspraak oor die bewerings teen Magnus Malan in die boek “Die seuns van Bird Island” duur sedert Sondagoggend. Ek het nie die boek gelees nie. Ek gaan ook nie. Ek[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Twee misdaadboeke, op die webwebwerf Crito 1 week gelede

    Interessant hoe die berigte oor Die seuns van Bird Island alle ander boekenuus op die oomblik oorskadu. Alles word gerelativeer. Niks anders is meer opsienbarend nie. Op ’n manier jammer ook, want twee gewikste r[…]

  • James Honiball het ’n nuwe inskrywing geskryf, Taal van die see, op die webwebwerf James Honiball Gedigte 1 week, 1 day gelede

    Toe leer ek die taal van my voorvaders op die see:
    Die onvergeeflike, wonderlike bussom van die onwis en heelal wat sny deur die skuim,
    wat verdwyn en druif tussen die hemel en die bewussein.

    Op skip wat […]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, FEES VAN VLEISVRETERS, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 week, 6 days gelede

    Vleis groei nie terug aan kaalgevrete bene nie. Met die harde werklikheid maak hiënas klaarblyklik maar moeilik vrede.

    In Maart is ‘n kameelperd op ons motorpad dood – ouderdom of dalk ‘n slangbyt. Sy beende[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Klein jakkalse, op die webwebwerf Crito 2 weeks gelede

    Twee irritasies hierdie week. Kortliks daaroor.

    Erika de Beer resenseer Dubbelspiraal van André Jansen vir Boeke 24. ’n Bedrewe joernalis, en ’n baie goeie resensie. Een dowwe kol. Sy aanvaar die uitgewer se v[…]

  • Theunis het ’n geregistreerde lid geword 2 weeks, 2 days gelede

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, RUS IN VREDE, VRIENDE, op die webwebwerf Uit Melkbos 2 weeks, 2 days gelede

    Met die lys voor jou van tien afgestorwenes in Sabiepark in die vorige jaar tref dit hoe die Byl ook in die kleiner, persoonlik bos bly kap, kap en kap …

    Nie minder nie as veertig gaste sal nie weer ‘n voet oor[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Die volle verhaal, op die webwebwerf Crito 3 weeks, 1 day gelede

    Jou naam hoef nie Bob te wees om te weet dat koerante dwarsoor die wêreld sukkel nie. Sirkulasies daal, diepte van beriggewing neem af. Ook in Suid-Afrika: Min plaaslike publikasies kan byvoorbeeld op sakegebied[…]

  • Selbstlerner het ’n geregistreerde lid geword 3 weeks, 4 days gelede

  • alleman het kommentaar op die inskrywing gelewer, Lacuna, op hierdie werf CM 3 weeks, 5 days gelede

    Celia ek dink dis die moeite werd om hierdie blog op Wordpress.com te sit. Ek kan daarmee help as jy wil.

    Ek het rede om te dink dat dit mettertyd hier sal verlore gaan, want Naspers en Litnet het al talle[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, KAN NIE IS DOOD, op die webwebwerf Uit Melkbos 3 weeks, 6 days gelede

    Piet Theron, Volksblad-kollega wat op 27 Julie 80 word, se motto is “kan nie is dood” – ‘n rigtingwyser wat by sy ouers gekry het. Van daardie 80 jaar ken ek hom amper 60; het hom in 1960 as 21-jarige in Koll[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Leesplesier, op die webwebwerf Crito 4 weeks gelede

    Dit bly altyd ’n ope vraag hoeveel skrywers afkyk by lewende persone wanneer hulle karakters skep. Meeste sal sê die karakters is die produkte van hul verbeelding – om lastersake te ontduik, sekerlik, maar ook om[…]

  • BevanBoggenpoel het ’n nuwe inskrywing geskryf, Trillion Pennies, op die webwebwerf Bevan se blog 1 month gelede

    She is prepared

    To take your pain

    If you are scared

    Of the lightning in rain

    She will shade

    Your deepest fear

    Makes it fade

    To disappear

    Your well-being

    Always on her mind

    She’s […]

  • Katherine het ’n geregistreerde lid geword 1 month gelede

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, IN MEMORIAM, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month gelede

    ‘n Stroomvernelling in die Sabierivier vlakvoor die middelste van Sabiepark se drie uitkykpunte by die piekniekplek sorg vir ‘n konstante gedruis – soete watermusiek wat tot op ons stoep by Tarlehoet in Wil[…]

  • Laai Meer