Profile photo of gidivet

by

Amper daar

April 21, 2014 in Uncategorized

Goeienaand vrinne. Ons is amper daar. Ek vlieg Woensdagoggend baie vroeg Bordeaux toe, ry trein vandaar tot in Saint-Jean-Pied-de-Port, en begin stap DV Donderdagoggend.

Hier is 2 blogs om in te haal:

Three days to go

Why?

Lekker slaap, die van julle wat nou op pad bed toe is.

6 antwoorde op Amper daar

  1. gidivet het gesê op April 22, 2014

    Dag tantekoba. Hier pak ons in.

  2. tantekoba het gesê op April 22, 2014

    hoekom ? want dit kan gedoen word. hou van so antwoord.
    Jy moet dit geniet

  3. Ek hoop jy is al superfiks.Geniet dit!

  4. tina10 het gesê op April 22, 2014

    Jy is sekerlik al baie opgewonde

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.