Profile photo of gidivet

by

Training

Maart 16, 2014 in Uncategorized

Ek het gister gaan stap in ‘n baie mooi natuurreservaat hier naby ons.

Die foto’s is hier geblog:

http://gidivet.wordpress.com/2014/03/16/training/

Ek beplan om met my iPad mini te stap en om al my blogs op die spesiale “gidivet camino” blog te pos. Dit maak nie sin om werk te dupliseer nie, maar ek sal probeer om die skakels hier te plaas.

wpid-Photo-20140316073834.jpg

6 antwoorde op Training

  1. Sjoe,mooi foto’s!Ek hoop maar jy is fiks genoeg,want dit klink na wonderlike ervaring.

  2. gidivet het gesê op Maart 16, 2014

    @tina10

    Dankie, ek hoop my voete hou. Ek is vasberade om na my voete om te sien en na my liggaam te luister. Hierdie is nie ‘n maraton nie. As ek moet rus dan rus ek.

  3. tina10 het gesê op Maart 16, 2014

    My voete is klaar seer vir jou part

  4. maryna het gesê op Maart 16, 2014

    Mooi fotos Gidi. Word jy darem betaal vir die advertensies op jou WP Blogsy blog, of plaas hulle dit sonder toestemming daar?

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.