Profile photo of gidivet

by

‘n Klein begin

Maart 14, 2014 in Uncategorized

Iewers moet 'n mens 'n begin maak, want van uitstel kom afstel. Dus het ek die afgelope paar dae bietjie gedink en beplan, en my eerste bloginskrywing gemaak op my nuwe camino blog.

 

Gaan loer bietjie hier:

 

http://gidivet.wordpress.com

 

Die van julle wat blog experts is is welkom om raad te gee met die uitleg, of vrae te vra wat dalk mettertyd mag lei na 'n blog inskrywing.

 

7 antwoorde op ‘n Klein begin

  1. tina10 het gesê op Maart 15, 2014

    Ek wens jy wil dit hier ook kom plak

  2. Ek weet nie van Noord-Amerika nie, maar dit is veral daardie Schengenvisa vir die EU wat ´n probleem is. @tantekoba

  3. tantekoba het gesê op Maart 14, 2014

    maak jy my nou nuuskierig…… en dit nadat ek vandag so vasgesit het oor Visum en my voorgeneem het dis is die laaste maal wat ek reelings tref om my voete uit hierdie land te sit

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.