Profile photo of gidivet

by

Uilhuis

September 4, 2013 in Uncategorized

1-DSC01199
wyse man versteen
tussen sementkamele
vra steeds hoekom tog

 

15 antwoorde op Uilhuis

  1. tot my skande moet ek erken dat ek nog nooit daar was nie en ons het lank in Oos Kaap gebly

  2. tina10 het gesê op September 4, 2013

    Lekker om jou te sien. Hoop jy geniet die kuiertjie geweldig.

  3. Bevind iemand homself nou in Nieu Bethesda
    Geniet en stuur groete aan Joanna

  4. Ek verstaan nie lekker nie.

  5. Ja jinne.

    Maar wat ‘n fantastiese plek! Ek het ‘n ding oor die Uilhuis.

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.