Profile photo of gidivet

by

Die dag toe die Olimpiese vlam naby my huis verby gekom het.

Oktober 27, 2012 in Uncategorized

 

Eish, tipiese Britse weer, die kinders het ure gewag vir die vlam om verby te kom.

 ‘n Vlietende sekonde, en alles is verby.

 

 Mad dogs and Englishmen…

10 antwoorde op Die dag toe die Olimpiese vlam naby my huis verby gekom het.

  1. koningin elizabeth het Suid-Afrika in 1994 of 1995 besoek toe het die skool waar ons jongste in was so wag erewag gevorm langs die pad.
    Hy was nie juis beïndruk nie en het ook vertel dat dit net ‘n vlietende oomblik was wat hy net die kar waarin sy was, gesien het

  2. toe ek nog ‘n Voortrekker was het ek ook ‘n paar maal ‘n fakkel moes help dra

  3. More Gidi, og ja dit was darem groot opgewondenheid gewees in alle windrigtings hier as die vlam verbykom. Modderman was gelukkig genoeg om 3 dae bytewoon van die Spele, maar hy het behoorlik gelê op daardie website waar mens die kaartjies moes koop vir beskikbaarheid.
    (Nou net gewonder of julle al by die volgende was: http://blogs.litnet.co.za/modderkoekie/2012/10/28/die-battle-of-britain-memorial-by-capel-le-ferne/, wonder bo wonder was dit so ‘n helder herfs dag toe ons b.g besoek het met ons gaste asook die kasteel en die cliffs self.)

  4. katrina het gesê op Oktober 28, 2012

    Dis die ding met die lewe – ure, soms weke en maande so voorbereiding en antisipasie en dan is dit soos spookasem, so vinnig verby. Maar op die ou einde kan ‘n mens wel sê: Ek was daar, ek het gesien!

  5. @gidivet het jy/julle van die sportsoorte gaan kyk?

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.