Profile photo of gidivet

by

Skugter

Oktober 26, 2012 in Uncategorized

as ‘n skugter siel in die na-nag kooi inkruip moet daar nog verslag geskryf word

al het aspoester se koets lankal gevrot

dis die ingelse manier

en kultuurskok is ‘n keuse

“dankie buurman”

6 antwoorde op Skugter

  1. GEEEEN skok innie Kaapse kultuur nie

  2. lykmy abstrakte digterstaal is aansteeklik…
    dis vir my so reg {-;

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.