Profile photo of gidivet

by

Hier gaan ons!

Oktober 19, 2012 in Sonder kategorie

Nou ja, hier gaan ons (hopelik). Ek hoop ons almal land veilig in WordPress-kontrei. 

Net vir ingeval die trekkery bietjie skeefloop het ek ‘n alternatiewe WordPress rekening geskep. Kliek gerus hier:

http://vetweet.wordpress.com/

Intussen, vir eers: tot siens. Dit was aangenaam.

9 antwoorde op Hier gaan ons!

  1. ezile het gesê op Oktober 19, 2012

    Hulle gaan my dalk weggooi, so ek groet voorlopig.

  2. endlich het gesê op Oktober 19, 2012

    hoe loop ek jou dan eers op d-dag raak?

  3. zephur het gesê op Oktober 19, 2012

    Gidi sien aan die anderkant

  4. TS het gesê op Oktober 19, 2012

    Lekker dat jy saamgaan!
    Lekker naweek

  5. (Annesu wil verstaanbaar skynbaar nie ook oortrek nie …)

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.