by

Daar’s hoop

Maart 13, 2010 in Sonder kategorie

My blog oor depressie was ‘n bittersoet ervaring. Die kommentaar spreek van ‘n baie universele stryd met hierdie gedierte. Ek is dankbaar vir my blog-familie wat hulle perspektief kom deel het. Klarisabet se reaksie het my veral geraak:  

“Ek het so swart hond. Hy dra permanent ‘n halsband, en ek het hom geleer ‘sit’…en hy lê maar altyd by my voete…”

Hierdie hond moet mak gemaak word. As jy hom dan nie van jou werf af kan verwilder nie moet hy te minste maniere geleer word.

Ek het my hierdie jaar voorgeneem om positief te bly, en ek weet dat ek die blogs se allerheiligste tien gebooie oortree deur ander mense se werk hier te kom plak. Makiesakie. Hierdie blog is vir idees en ervarings deel. Die eerste is ‘n skakel na ‘n storie wat die meeste van ons in een of ander vorm al iewers gehoor het, maar sê my of jy dit kan lees sonder dat dit ‘n bietjie lig in jou donker pondok laat skyn:

Kliek hier om die storie te gaan lees.

Die volgende een het my al telkemale laat beter voel:

 

 

Go the distance (from Disney film “Hercules”)

 

I have often dreamed
Of a far off place
Where a hero’s
welcome
Would be waiting for me
Where the crowds will cheer
When they see my face
And a voice keeps saying
This is where I’m meant to be

I’ll be there someday
I can go the distance
I will find my way
If I can be strong
I know every mile
Will be worth my while
When I go the distance
I’ll be right where I belong

Down an unknown road
To embrace my fate
Though that road may wander
It will lead me to you
And a thousand years
Would be worth the wait
It might take a lifetime
But somehow I’ll see it through

And I won’t look back
I can go the distance
And I’ll stay on track
No I won’t accept defeat
It’s an uphill slope
But I won’t lose hope
Till I go the distance
And my journey is complete

But to look beyond the glory is the hardest part
For a hero’s strength is measured by his heart

Like a shooting star
I will go the distance
I will search the world
I will face its harms
I don’t care how far
I can go the distance
Till I find my hero’s welcome
Waiting in your arms…

I will search the world
I will face its harms
Till I find my hero’s welcome
Waiting in your arms

 

19 antwoorde op Daar’s hoop

  1. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Dankie vir daardie drukkie. Dit help! En ek weet meeste mense ken Michael Bolton se weergawe, maar soos jy weet het ek ‘n sagte plekkie vir die close harmony. Geniet jou week.

  2. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Eers asem skep na al die lekker vakansie hou! Noudat jy terug is voel die blogs sommer weer reg. Groete

  3. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Heerlik geëet, toe gaan fietsry met die seuns. Dit was ‘n heerlike dag.

  4. DroomKind het gesê op Maart 14, 2010

    Aai Gidi. Drukkie vir jou ((DK))
    En ek’s mal oor die liedjie 🙂

  5. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Dankie therina. Mev G het vandag lekker skaapvleis in die oond gebak, met aartappels, rys en groente. “Feel good food”.

  6. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Het hom gesê dis tjaila tyd.

  7. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Dankie Maankind. Ek is baie dankbaar dat my hond vinnig op die vlug slaan as ek sê “Voort, sê ek!”. (voertsek)

  8. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Hallo Anha! Ja sit kammo paint op jou voordeur and sit die swarthond se kos by ‘n ander adres, dan lei jy hom om die bos.

  9. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Jip. Knersend, die uwe. Ek het nou net foto’s geneem van die krokusse in my tuin wat pas kop uitgesteek het. Lente het vandag laat weet sy’s op pad.

  10. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Dag Maryke. Jy kan hom maar self ‘n naam gee as hy nie wil sê nie.

  11. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Hallo klarisabet. :¬)

  12. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Hallo darlingdee. Jou blog openbaar ‘n aanhouer-wen gees.

  13. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Jy’s in goeie geselskap.

    “Van Gogh seemed to utilize the incredible high spirits, which always followed his severe depressions, as a source of his creative energy.”

    http://www.arthistoryarchive.com/arthistory/expressionism/Vincent-Van-Gogh.html

  14. gidivet het gesê op Maart 14, 2010

    Hallo Sonneblom, ek dink hoop is iets wat een mens vir ‘n ander moet aangee. Dis moeilik om dit in jouself te vind. Dus ‘n kwotasie hier onder, en nog een by Spekbek se kommentaar.

    Martin Luther King, Jr.:

    If you lose hope, somehow you lose the vitality that keeps life moving, you lose that courage to be, that quality that helps you go on in spite of it all. And so today I still have a dream.

    The Trumpet of Conscience

  15. loudavisi het gesê op Maart 14, 2010

    Daar moet altyd hoop wees, terwyl daar asem is.

  16. Ek weet nie wat ek myne moet noem nie, maar ek dokter hom met pille weg.

  17. shlwanjan het gesê op Maart 13, 2010

    Groetnis, Gidivet {-;

  18. DeeCee het gesê op Maart 13, 2010

    Ek het ‘n swart hond gehad en toe het ek hom mak gemaak, toe luister hy vir my, ek was die alpha hond.
    Dankie dat jy kom kuier het, jy is baie welkom. Ek sal graag die ander poste lees, wanneer ek wakker is, hehe.

  19. karin10 het gesê op Maart 13, 2010

    My swart hond se naam is bipoler. Ongemanierde bedryf, maar een waarvan ek nie kan ontslae raak nie. Jy’s reg: DAAR IS AlTYD HOOP!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.