Profile photo of gidivet

by

Uitkenningsparade

Julie 25, 2008 in Sonder kategorie

Dit is die jaar 1974
Gidivet met badza ken julle reeds.
Die ander blogger is ‘n ontleder van beesmis…

11 antwoorde op Uitkenningsparade

  1. … daai tye het kinners nog in die sand geskoffel en groentetuintjies gemaak… nouse dae.. vergeet dit.

  2. Bly om te sien dit was nie ‘n spoorweg huis nie…

  3. Ja, Bob se lewe het ‘n interessante paadjie geloop.

    Met die tweede kykslag (in een week, seker nie ‘n goeie idee nie!) het ek agterna gedink ek sou eintlik meer oor die ware Bob wou sien, maar daarvoor is die dokumentêr wat deur Martin Scorsese gemaak is, ‘No direction home’ (dink ek) seker daar.

  4. gidivet het gesê op Julie 26, 2008

    Kobus – hallo en welkom. Ons sal dalk nog weer oor die slagkampie praat. Wanneer ons reg is.

  5. gidivet het gesê op Julie 26, 2008

    Sonia – ek waardeer jou kommentaar. Jy’t ook reggeraai oor die ander blogger!

    Wel, miskien moet ek die vliek ook weer ‘n keer kyk. Die eerste keer was dit baie moeilik om te volg, veral omdat ek nie Bob Dylan se storie goed ken nie. Tog het die totale andersheid van sy lewe my bygebly.

  6. gidivet het gesê op Julie 26, 2008

    MaanKind – guilty as charged! Jy wen die eerste prys.

  7. Dankie vir die besoek. En wat ‘n wonderlike beeld het jou pa nie gebruik nie. Inderdaad, die slagkampie. Ek wonder hoeveel jonger mense weet wat ‘n slagkampie is/was?

  8. Aaaah, poetry!

    Hallo gidivet, dankie vir die groet op my blog, ek is so bly ek het joune ontdek. JY moet bietjie gaan inloer by ezile op litnetblogs, sy het ook ‘n ding vir Goethe.

    Oulike kinders op die foto – waar’s die dae, hmmm?

    Ek hou baie van die Bodyshop aanhaling wat jy kom plaas het.

    Ek het gisteraand toe vir die tweede keer I’m not there gekyk, en besef dis eintlik maar baie pretentious, self-indulgent director’s silliness.

    Groot dele daarvan is net lastig en oorbodig, maar wie’s ek nou om te sê, gie gie!
    Mooiloop.

  9. gidivet het gesê op Julie 26, 2008

    abrham

    Dankie – ek stem – toe was ons jonk, onskuldig en mooi. Nou is ons nog net mooi…

  10. abrham het gesê op Julie 26, 2008

    vry en onbevange, politiek n illusie – ai tog!

Laat 'n Antwoord

Jy moet aangemeld inwees om kommentaar te lewer.