gee water

Sat 7 Nov 2009, 19:53        (2) 0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik

Die week het iemand vir my gesê “ek is bly ek ken jou”.  Iemand wat nog nie my hand geskud het nie, maar iemand wat my leer ken het, wat my beter ken as mense wat my elke dag sien.

 

Iemand anders het gesê “die Here het jou naam baie keer gehoor dié week”. Ek werk nie vir Reach for a Dream nie, dit wat ek doen is ook nie te koop nie, alhoewel ek daarvoor betaal word.  Maar ek was in die gelukkige posisie om dié week 42 drome te help waar word.

 

Dis amper end van die jaar en tyd om voorraadopname te doen op daardie nuwejaarsvoornemens.  Hierdie week het ek besef dat ek moet kyk na daardie lysie en sien wat ek verwesenlik het, maar ook oplet na wat bereik is wat nie op daardie lysie was nie.  En dan moet ek dalk dink aan ander doelwitte vir volgende jaar. 

 

  • Maak ‘n onbekende bekend
  • Help om iemand anders se droom waar te maak

Onderwerpe: 

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

PmP

mis die mis

Geslag: Female Send Message Stuur Boodskap
Stad: JHB Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 18654
Kommentaar: 4047
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 25 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

Dagse latino Pronk Palomino Veselglas &... Voz Sola
rosiemetdorings roosdoring Safe_Travel... Charlene eerlikwaar! net myself

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec