Vrydag Byskrifte

Die weer is vreemd hier vandag.  Sulke dikkerige wolke en die wind waai woes en is soms koud.  Die weerberig het darem ook soms die kat aan die spene beet.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

340855-650-1453974748--zEynE8oZsI

2

340305-650-1453974748-60b69b27f66eba5860c58c8f6bad5520_w960_h2048

Die twee foto’s is van Vivian Meier

3

animais-que-esqueceram-que-sao-animais_4

4

198405-650-1453476926-vvx

5

5435_547015228798527_4957310116729530550_n6

293655-650-1453889165-June-26-2013-03-40-17-rt

Wysig

Vrydag Byskrifte

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11071419_905515619500570_7294230722332759546_n

2

11053346_1024194837608898_1442180244645271137_n

3

26355-R3L8T8D-650-JibDPTV

4

34955-650-1453126293-EP-UDkaks5Q

5

35805-650-1453126293-15679660-R3L8T8D-850-10a-940x559

6

728955-650-1445955193small-babies-children-big-dogs-64__880

 

Vrydag Byskrifte

Vanoggend het ek my derde Chinese tuinslang gaan soek. Die eerste een het ‘n gat in gekry en mens moet met die ding in die hand staan, terwyl die tweede nou die dag ‘n groot gat in gekry het. Ai, ek kan darem al te lekker kuier tussen al die kleure en nuttelose goetertjies. Ek het vir my ‘n USB waaiertjie gekoop en die waai my al te lekker koel.  Dis darem lekker vindingryke mense die.

Nou ja dit voer of dit net gister Vrydag was en hier is ons al weer. Ek hoop jy het ‘n wonderlike naweek.  Dankie vir die deelneem of sommer net inloer. Jy kikker my naweek sommer op.

1

12189566_614860025322186_2926170311579884218_n

2

preview-650x390-650-1438528680

3

71839_549003801925211_163853431354148293_n

4

1931235_10153862086794700_1432860228902207591_n

5

95155-R3L8T8D-650-x8mz1UE

6

untitled

Meer oor hierdie advertensies

Occasionally, some of your v

Vrydag Byskrifte

Ek het Grappies op ‘n stokkie 2 geskep omdat hierdie blog amper vol was.  Nou hang ek elke Vrydag hier rond om te kyk of een of meer bloggers nie net wil kom ‘Hallo”sê nie.  Ek spoeg en plak die byskrifte en wonder of die nou ook die blog voller maak – die foto’s verskyn nie in die gallery nie – ek wonder maar net!

Nadat ons almal gister uitgebraai het van die warmte is dit vandag ‘n baie skaflike dag. Dis ons laaste rustige naweek voor die werkers/bouer terug kom, so ons gaan elke oomblik daarvan geniet. Ek hoor daar is plekke wat lekker reën gekry het. Dit maak mens so dankbaar.  Hoop daar is gou uitkoms vir almal.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

236855-1000-1451423213-42

372955-650-1449557687-18.png

3

12522955_10153876270659700_965163035722775891_n

4

12002078_1624868531108863_5525411094569838175_n

5

1934101_10153852221724700_4310986393135095884_n

6

1001526_10152295967199252_200327265_n

Wysig

Sondag Kopies

Tog vreemd hoe mense soos ek sonder foto’s net mooi niks te sê het. Ek weet al lankal daar is geen stories in my kop nie – net prentjies en hoe ek deur skool en studies gekom het, is voorwaar ‘n besondere wonderwerk. Ek het besluit om nog more vir Linet ‘n kans te gee en daarna moet ek maar hier toemaak – ek kan nie so werk nie.

Vir vandag se Sondag Kopies moet jy ‘n sterk verbeelding hê! Ek sal dalk eendag hier kom foto’s invoeg.

1. Tuinbankklavier.

2. Skeer die Poppie – grillerig!

3. Mummfied kat en voël – geskenk vir iemand van wie jy minder hou.

4. Geurige Boerewors

5. Bootse

6. Boomtromme

7. Elegante skryfpapier

 

 

Wat dink jy…

… van ‘n familie besigheid? Sal jy met jou man/vrou, kinders en ouma/oupa saam kan werk in ‘n besigheid wat uit jou huis bedryf word? Wat gemaak as die inkomste nie regtig almal kan ‘betaal’ nie?

Ek brand van begeerte om een van die heel ou foto’s in my galery te laai,  maar dan gaan litnet dink ek het reggekom en dit kan ek nie bekostig.

Glimlag maar sonder die prentjie? Hoop jou naweek is lekker.