Vrydag Byskrifte

Party besighede is darem net in ‘n klas van hulle eie. Ek gee vanoggend handdoeke in vir borduurwerk by ons kwiltwinkel. “Hoe haastig is Tannie? Ons het vreeslik baie werk ingekry.”  Nee die verjaarsdag is eers Woensdag! Vanmiddag om 14:00 lui die foon en die borduurwerk is klaar. Met sulke flinke diens is daar nog hoop vir die samelewing.

Hoop jy het ‘n lekker naweek.  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

12391185_430864063784929_4640558748343943992_n

2

11033760_1045958865464062_4185245907451439310_n

3

10619954_1086425738075356_8045706956150048325_o

4

10325594_1038818422844773_345948680663516412_n

5

1150193_587013671456562_1607338137395099030_n

 

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.