Vrydag Byskrifte

Ons het heerlik reën gehad enis ongelooflik dankbaar.  Ons het ook ‘n reënmeter gekoop, want om soggens van ander afhanklik te wees of in jou nagklere na die reënmeter af te suiker, is ook nie ‘n opsie nie.

Hoop die weer is by jou ook net soos jy daarvan hou en dat jy ‘n heerlike langnaweek het. Hier is die paaie al besig. As jy iewers ry, is my wens dat jy veilig sal wees.  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

fa802a823b6de5583f79d67bef2e28ad

2

31398ee149b9e2153312cbe312eaa1c5

3

4e1a6643d6b8e49aa7d33dbca94d826c

4

aa082d0cf7c60a28026e9c8b15d20d2b

5

f2bab2b93d1cc663ff83065665a78b8f

6

9b311d4e238b2a3689df7ab668f068ba

 

One thought on “Vrydag Byskrifte

  1. No 1: “Oepsie doepsie sy’t gepoepsie!”
    No 2: “Briek demit – BRIEK!!!!”
    No 3: (Vingertjie tip – tip – tip) “Ek ken hierdie storie van ma al uit my kop uit”
    No 6: “Mmmmm laat ek sien – Siberië kan jou net goed doen – – – – “

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.