Vrydag Byskrifte Posted on Februarie 19, 2016 by Tina - @ts Ons was vanoggend gou Witbank toe vir ontbyt… eish, ek voel die ouderdom in my litte … glad nie meer so jong bokkie soos ek my voorhou nie Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem. 1 2 3 4 5 6 Wysig
No 1: “Tagtig beteken myl per uur boetie!! Margate hier kom ek!!” No 3: ” – – – al van hom wat deesdae styf is – – – ” No 6: ” O fok – – – !” Reply ↓Report user
No 1: “Tagtig beteken myl per uur boetie!! Margate hier kom ek!!”
No 3: ” – – – al van hom wat deesdae styf is – – – ”
No 6: ” O fok – – – !”
@frixos hehehe lekker skerp!