Thailand – 2 Kokosneute

(Waarskuwing: Hier word uitsprake gemaak wat net ‘n mening is, as jy wil skoor soek of suiwer feite soek gebruik google of enige ander soekenjin)

Daar is geweldig baie arm mense in Thailand, maar daar is nie honger mense in Thailand nie. Die riviere is gevul met vis wat gevoer word en daarvan mag almal eet. Ook al die vrugte op koninklike grond is tot die beskikking van die mense. Die arm mense woon ook gratis op die koninklike grond. Die geboue is egter ongelooflik verwaarloos maar ten minste het hulle ‘n dak oor hul kop.

My mond het oopgehang oor die manier waar daar met die land se hulpbronne omgegaan word. Byvoorbeeld die kokosneutboom waarvan letterlik elke deel gebruik word om produkte van te maak. (Jammer van die treurige foto – mens beplan mos maar sleg, as jou naam Tina is en jy foto’s vir toekomstige blogs neem)

Vir die eerste keer in my lewe het ek ‘n kokosneut blom gesien.

Kyk net hoe oulik begin die kokosneutjie ontwikkel.

Die heerlikste fudge word gekook.

As jy al fudge gemaak het weet jy goed hoe jy die pot moet oppas en roer tot dit net reg is, maar hier word die stroop in ‘n mandjie gekook en dan hoef dit nie op te pas en so te roer nie.

 

Ongelooflik die oulike produkte wat hulle van die boom maak. Voorwaar vindingryke mense.

Ek wonder wat sou gebeur as mens die mense in Afrika kon vestig … hulle sou darem die kontinent kon regruk. Eish… en as jy darem Afrika op Thailand sou loslaat sou daar binne ‘n week nie ‘n lewendige vis oor gewees het.

37 thoughts on “Thailand – 2 Kokosneute

  1. Ek het baie daaroor gedink… om so eenvoudig te leef is alles goed en wel, maar as mens al die luukses gewoond is sal mens dit nooit maak nie. As jy weet hoe ek gesmag het na ‘n eenvoudige ding soos ‘n boekwinkel!

  2. Every country has a positive and a negative side, I guess life is like that. But I love Africa with all its issues, the people can be quite something.

  3. siende dat palms so goed aard in Suid-Afrika, het ek al gewonder hoekom niemand kokosneute ook aanplant nie

  4. Ongelooflik hoe hul fudge maak – en dit lyk jjjiiiirrrrlik. iets waarvoor ek nog nooit kans gesien het nie!
    eks bly jy het dit geniet Tina, ek het natuurlik geen begeerte om ooste toe te gaan en daar soos ‘n groot wit reus te gaan rondloop nie

  5. Dis baie waar. Tog wonder ek of mens nie op ‘n manier die mense van Afrika kan kry om so fluks te werk nie. Dink net hoe welvarend kan dit wees.

    Ek hou ook van Afrika se chaos. Dit pas my persoonlikheid. Ek kry skaam toe ek vanoggend op my kar se toeter klim oor ‘n tannie voor my inswaai! Daai is die verkeer 100X swaarder en jy hoor nie ‘n toeter nie en ek het net een ongeluk gesien.

  6. Ek het ook lys vir ‘n stukkie. Dit pro net soos gewone fudge

    Jong ek neem jou nie kwalik nie. Ek het behoorlik soos Goliat gevoel. Die stalletjie eienaars het my ook gelos want hulle weet die klere pas nie. My ego is teen die grond en by dit alles moes almal my oral help. Hulle was wonderlik maar ek voel soos ‘n invalide – selfs my mooi glimlag het nie my ego gered nie.

    AAn die ander kant as ek so redeneer moet vir die res van my lewe in my huis sit en nêrens kom en maar van ander se reise en vakansies op die internet lees.

  7. ek sal reis, Tienks maar na lande toe waar mense net so lank soos ek is…ek sien nie kans daarvoor om so bo almal uit te toring nie, sal my laat dink aan my jongmeisiedae wat ek soos ‘n freak gevoel het

  8. Tina, ja, die hoekom die Thais glo aan: Thailand vir die Thais. Hulle besef helemal wat Afrikane en sekere oosterse nasies aan hulle land sal doen.

  9. Afrika mens eis die mees vindingryksye mesne ter wereld…as jy die gemiddlede Thai en Witte sou loslaat in die oerwoud, bos of woestyn, is JULLE binne 24 ure DOOD…die Afrikaan is al miljoen jaar hier…en ons het tot vir Got ook gemaak…wat anders kan ons nie doen nie?

  10. Veral wat die die fokken wittes reeds doen…orals vet vieslike dwelmslawe van SA en EU en OZ…fokkof gerus…

  11. Tina, dis SG afrikane soos JY wat te sleg is veral vir Afrika…hou jou smoel van Afrika en my mense af…fokken teef!!
    Jy is vet, sleg, dom en ingeteel maar wil MY mense beledig …loop fokken naai jou fokkien dom kont!!!

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.