Samewerking op sy beste

Gedink alle voëlwyfies sit hierdie tyd van die jaar heeltyd knus en broei terwyl die mannetjies kos aandra? Aikôna.

Afgeneem in die hartjie van Gauteng.

Sien uit na wanneer die kleintjies uitgebroei het.

 

One thought on “Samewerking op sy beste

  1. Leeg. Dolleeg. En totaal verlate. Dis hoe die nessie nou, ‘n week nadat ek die broeipaar afgeneem het, daar uitsien. Al wat ek kan dink is dat ‘n slang, rot of ander voël die eiertjies opgevreet het. ‘n Kat sou nie daar kon uitkom nie.

    Wat ‘n teleurstelling.

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.