Hiep hiep hoera Suid-Afrika

Die vreemde gerusstelling van Suid-Afrikaanse alledaagsheid in ‘n tydvak van wêreldwye ekstremisme en onsekerheid.

Afgeneem in die hartjie van Gauteng.

Musiek: Hot Club of Philadelphia – Songe d’Automne

4 thoughts on “Hiep hiep hoera Suid-Afrika

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.