Wat ‘n grap

images-1

Met die dat ek vanoggend die iStore-nuusbrief lees, val my bek toe mos nou behoorlik oop. Van stomme verbasing. Waarna ek maar net kan kopskud en grinnik.

Vanselfsprekend neem ek toe skermskote daarvan. So ‘n grap móét oorvertel word.

Screen Shot 2015-08-07 at 8.45.50 AMScreen Shot 2015-08-07 at 8.46.29 AM

Net dit. Geen ander toepassings nie. Om, van alle dae, Vrouedag te vier.

Toe toe toe, kaalvoet en swanger terug kombuis toe met julle. En moenie vergeet om mooi te lyk nie, hoor!

 

One thought on “Wat ‘n grap

  1. Die een wat die nuusbrief saamgestel het, het óf ‘n stekelrige sin vir humor (waarmee ek nogal kan identifiseer), óf is rêrig uit die oude doos. Boonop is die hele Vrouedaggedoente besig om in een groot geldmaakstorie te ontaard.

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Jy mag hierdie HTML-merkers en eienskappe gebruik: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>