Ag nou ja

Jy sal altyd daai een persoon kry wat dink dis oukei om haar reg tussen jou en dit wat jy afneem, te kom tuismaak.

Ek kon nie anders as om hoogs geamuseerd te wees terwyl ek aanhou afneem het nie.

2 thoughts on “Ag nou ja

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

Jy mag hierdie HTML-merkers en eienskappe gebruik: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>