13 thoughts on “Ag jis, my hart is so seer

  1. Ag dis sommer tos!

    Weet presies hou jy voel – ons ou optel kat het dit gemaak tot 24 jaar,
    en die katte by die werk en by die huis is nou ook omtrent 16 en miskien 18 jaar oud – so ons is seker ook een van die mooi dae daar – ek ys as ek daaraan dink!

    Mens kan maar net onthou van die lekker tye saam met die ding.

    Sterkte daar!

Los ’n antwoord vir Kelkiewyn @sirpsa. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.