Sit neer daai tuingereedskap en kom doen die crazy swing

(Tina se uitdaging)

DelaDap is ‘n Oostenrykse musiekgroep wat hulle toespits op Roma musiek gekombineer met jazz en pop. Die groep bestaan uit internasionale musici van die Tsjeggiese Republiek, Serwië, Bosnië, Herzegovina en Rusland.

10 thoughts on “Sit neer daai tuingereedskap en kom doen die crazy swing

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.