12 thoughts on “Dankie Jeanius

  1. Weet nie of mens nog kan kommentaar lewer op LD blog.
    Jy moet maar tydelik litnet blog oopmaak. Lyk my hulle dink nie ons is die moeite werd om ook te skuif πŸ™‚

  2. Jy kan nog kommentaar lewer. Almal gaan skuif. Dis goedkoper om die WP platform te gebruik as om hulle eie te handhaaf,

  3. Sjoe, ek hoop jy is ok?
    Ek wil jou graag laat weet dat daar ‘n nuwe tv reeks more-oggend om 08:30 op SABC2 begin! Die naam is Dinner Divas en dit is ‘n program om te sien wie die beste kosblogger vir 2012 is! ‘n Paar mense op die vertoning is Sous Chef (Supa Gran), Nina Timm…. en natuurlik PinkPolkaDot!! Probeer kyk asb!!

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.