24 thoughts on “Kindwees

  1. Sulke pragtige prente ( foto’s) verf ‘n duisend woorde !

    Ai ! as ons grootmense maar so met oorgawe kon kindbly.

  2. Kindwees=lekker. Gisteraand met bedtyd vra die oudste kleinkind. “Ouma hoe laat gaan grootmense bed toe?” Ek antw. “Grootmense het nie ‘n tyd nie, dis nie wanneer hulle moet of lus is nie maar wanneer hulle kan. As jy groot is gaan jy wens jy het meer geslaap.”

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.