Toets vir plotseling

2016-10-31 in Luisterend en fluisterend

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en ‘n voël draai bowe in eensame vlug –
dis al