Leemte

Maart 29, 2013 in Uncategorized

Die rits stadig los

My rok teen my lyf afgegly

Onderklere uitgeskop

Laaste van skoene bevry

 

En daar het ek gestaan

In die spieël gekyk

Sonder jou

Nakend kaal

sonder jou

koud

3 antwoorde op Leemte

  1. tina10 het gesê op Maart 29, 2013

    mmmmm…. sug…

  2. Niks lekker so ‘n leemte nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.