stadig maar seker

Maart 11, 2013 in Uncategorized

Stadig maar seker

Woord vir woord

Begin ek verdrink

In jou wese van omgee

En lief hê

En sterk probeer wees

 

Begin ek stadig verdrink

In die raak van jou hand

en die skaam van jou glimlag

begin ek verdrink

in jou

4 antwoorde op stadig maar seker

  1. tina10 het gesê op Maart 12, 2013

    iemand nuut?

  2. Stadig maar seker Sonnet

    Het jy reggekom met die background

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.