sommer net

November 15, 2012 in Uncategorized

daaar is geen letters

of woorde

wat saam kan knoop

om te beskryf hoe my maag knoop

as ek jou sien nie

4 antwoorde op sommer net

  1. Sjoe, is dit hoekom jy Vrystaat toe neig?
    xx

  2. Mmmmm, iemand is lekker verlief ! 😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.