….

April 19, 2012 in Sonder kategorie

EK het nog steeds nie internet nie….volgens MTN het ek nie ‘n groot genoeg inkomste om ‘n R150 kontrak uit te neem nie….nou sit ek!

5 antwoorde op ….

  1. wat ‘n klomp bollie!

  2. HeavyHenry het gesê op April 19, 2012

    Eish!

  3. TS het gesê op April 19, 2012

    Liewe tyd… hoe is dit moontlik?

  4. Jy kan n dongle by PEP koop so R300 en prepaid kart insit.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.