skrywe

November 30, 2011 in Sonder kategorie

 Dr

  u

   p

  p

 en

   d

oor my sleutel bord

vloei die letters

tot diep binne

tot in my siel

waar dit soos

       h

        eu

         ni

         n

          g

weer my wese genees

1 antwoord op skrywe

  1. hysmal het gesê op November 30, 2011

    kort, maar kragtig!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.