‘n mooi gediggie

Oktober 3, 2011 in Sonder kategorie

Ai…Hierdie een was vir my so mooi. Nog ‘n lieflike ene van Karin Hougaard

   SNAGS

 

                       snags,

      as ek gaan slaap

       ontsnap my hart

 en reis sy sterlangs

       tot in jou droom

                     en daar

     maak sy bonsend

                        amok

4 antwoorde op ‘n mooi gediggie

  1. zephur het gesê op Oktober 4, 2011

    Drome is ‘n privaat movie show…

  2. dit hang seker af. 🙂

  3. ek hou daarvan! mag jou dalk net op facebook quote.

  4. Hierdie Purgasie Middel tannie is ‘n pyn in die gat!

    Pragtige gediggie hoor!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.